Home
Contact us
Client's Comments
Enquiry / Order
About us
Corporate Videos
Corporate Videos Samples
Corporate Photo Gallery
Wedding Packages
Wedding Video Samples
Portfolio
 
xxxxxx
 

What Our Clients Say

Hi Karel

Ek en Letitia wil vir jou BAIE DANKIE sê vir die PUIKSTE DVD wat ek in my lewe nog gesien het!!!!!
Jy moet my asb. Laat weet, waar ( miskien op die web ) ons hierdie positiewe kommentaar van ons, kan plaas. Ek voel net dat mense wat so 'n PUIK DIENS lewer, VERDIEN om vol bespreek te wees vir die volgende TIEN JAAR!

Dit was werklik 'n belewenis om na hierdie trou video te kyk. Die fyner detail en pragtige manier van uitleg, Het hierdie DVD baie besonders gemaak! Die keuse van musiek daarby, was uitstaande!!!

Die tyd wat jy daaraan moes spandeer het, dink ek, nie kan opmaak vir die R6 000.00 wat ons daarvoor Betaal het nie! Dis meer as GOUD werd!! Ek doen ook hierdie klas van werk, maar moet in eerlikheid sê, Myne is pateties as ek die 2 moet vergelyk! Ek het 'n trou video van 'n ander troue in die familie ook gekyk.

Daar is GEEN VERGELYKING te tref met joune nie! Die gehalte is net nie in dieselfde straat as joune nie En die prys was dieselfde.

Weereens, BAIE BAIE DANKIE en ons wil jou net SUKSES toewens!

Liefde Groete

Beatrice Pretorius
Ns. Jy is verskriklik welkom om ons te gebruik as verwysing, waar jy ook-al in die toekoms kwoteer.


Hi Karel,

Both Denver and I would like to thank you for the wonderful DVD you have prepared for our wedding. To say that we were amazed, in awe and so excited at the finalised product would be an understatement. Words cannot express the joy and happiness we felt when we saw the dvd.

The graphics, the wedding song, the entire selection of special moments was captured in a way that will be unforgettable for us. Thank you for giving us the best gift ever, the memory of our wedding.

We have started to show people the DVD and everyone is amazed at how awesome the compilation is.

Once again, Denver and I are truly blessed and grateful to you for capturing our special day.

Many thanks and warm regards

Trudy Kowlessar


Thank you, thank you and thank you!

We got married the 25th of October 2008 and it was wonderful to deal with Karel and his team as service providers to our big day. The support and professionalism was wonderful as this put me as bride at ease knowing that everything will be fine.

The end product was stunning and it even out-performed our wildest dreams. Karel captured the essence and emotion of the day perfectly. Watching it the first time brought me to tears all over again. I want to thank Karel and his team for capturing our wedding day so beautifully. You are more than a Videographer you are a story teller. This DVD is one of our prices possessions and we can’t wait to show it to our kids one day.


Kind regards

Eben en Corien Vermaak


Hi Karel

Ek wil begin deur vir jou baie dankie te se. Ons en ons ouers is in exstase oor die DVD.

Jy het die dag vir my en Christo op n besonderse manier vasgevang, ons wil vir jou baie dankie se daarvoor. Ons DVD is iets wat ons oor en oor sal kyk en iets wat ons trots is om vir enige iemand te wys.

Ons het gewik en geweeg of ons n DVD vir ons troue moet laat maak want ons was eintlik al oor ons budget gewees, vandag voel ek asof dit een van die beste besluite was wat ons kon gemaak het. Nogmals baie dankie vir jou puik werk. Ons kan jou met n rustige hart vir enige iemand aanbeveel, en weet dat hulle net so tevrede soos ons sal wees.

Mag die Here jou ryklik seen in jou werk vorentoe.

Groete

Christo & Anneke


Dear Karel

Well, my mum managed to courier the DVD to me in two days, and Marcel and I have watched it. It is completely stunning/amazing/fabulous. My parents are in absolute raptures about it (they have watched twice already!), my dad reckons it's the best thing we did for the whole wedding. What a wonderful memory ofo ur big day, it really is so beautifully done.

Thank you so much for all your hard work, before, during and after the wedding - it is all so appreciated. And we will be recommending you to all of our friends of a marrying age! :) I know I am very demanding (well, working in the same industry, I suppose I am loaded with opinions - ha ha!) but you took on board all my bridezilla specifics and remained so professional throughout.

We wish you every success and blessing for the future, thanks again for everything.

Warm Regards

Caroline and Marcel


Hi Karel,

Het die DVD’s gekry – baie dankie! Ons en die twee families is baie, baie gelukkig. Julle het fantastiese werk gedoen.

Nogmaals baie dankie en sterkte vir die toekoms. Ek sal julle naam defnitief onthou en aanbeveel.

Groete,
Elani


Goeie dag

My en Bernhard troue was 27 September 2008 by Magalies River Lodge in Magaliesburg.
Baie dankie, die DVD is regtig baie mooi.

Met dank
Euodia Krüger